top of page

Noted with Bub™: Graad 9 Wiskunde
Van 'Ek verstaan nie' na 'Ek kan dit doen!
1 hr1 hZA
Service Description
Noted with Bub™: Graad 9 Wiskunde Meesterskap is spesiaal ontwerp om leerders te help om selfvertroue in Wiskunde te ontwikkel, moeilike konsepte beter te verstaan en hul volle potensiaal te bereik. Met klein klasse, stap-vir-stap verduidelikings en Bub se vriendelike benadering, word leerders ondersteun om nie net antwoorde te kry nie, maar om die "hoekom" agter elke som te verstaan. By Noted with Bub™ glo ons dat elke leerder Wiskunde kan baasraak met die regte ondersteuning en verduidelikings wat sin maak.
Upcoming Sessions
Contact Details
South Africa
0665547979
info@notedsummaries.co.za
bottom of page




