top of page

GRAAD 9 MATHEMAGIC – KWARTAAL 2 NOTABOEKIE 📘✨

Kwartaal 2? Nou raak Wiskunde bietjie meer spicy 😮‍💨➗✏️ MAAR dis presies waar Mathemagic™ inkom om alles makliker, mooier en baie meer verstaanbaar te maak 🪄

Hierdie Kwartaal 2 Notaboekie is ontwerp om Graad 9’s stap vir stap deur die moeiliker werk te vat — sonder die “huh?!?” gevoel 😵‍💫➡️😌 Ons breek alles op in duidelike stappe, slim verduidelikings en exam-friendly voorbeelde sodat leerders regtig kan snap wat aangaan.

 

Wat is binne?

🧩 Faktorisering ➖ Gemene faktor ⬜ Verskil van vierkante 🔺 Trinome 🔗 Groepering

 

Algebraïese breuke ✖️ Maal en deel ➕ Plus en minus 🧠 Breuke waar faktorisering nodig is

 

Vergelykings 📏 Eenvoudige lineêre vergelykings ↔️ Veranderlikes aan beide kante 🧮 Vergelykings met breuke 📦 Oplos van hakkies ✨ Kwadratiese vergelykings met faktorisering 🔢 Vergelykings met eksponente 🔄 Gelyktydige oplossings d.m.v. vergelykings

 

📊 Funksies en verwantskappe 🔁 Vloeidiagramme 📋 Tabelle 📉 Grafieke 📈 Linieêre grafieke

 

💡 PLUS: ✍️ Duidelike stap-vir-stap verduidelikings 📝 Baie voorbeelde 🎯 Oefenvrae wat opbou van basics ➡️ harder eksamen-vrae 🌈 Netjiese uitleg wat help dat die werk actually sin maak

 

 

Graad 9_Kwartaal 2 Mathemagic Notaboekie

SKU: MMW_G09_KW2
ZAR 60.00Price
    Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
    bottom of page