GRAAD 8 MATHEMAGIC – KWARTAAL 1 NOTABOEKIE 📘✨
Maths… but make it MAGIC 🪄➕➗
Welkom by Mathemagic™ – waar Graad 8 Wiskunde sin maak, lekker is en sommer klik 💡😌
Hierdie Kwartaal 1 Notaboekie is spesiaal ontwerp om leerders selfvertroue te gee, konsepte duidelik te verduidelik en hulle eksamen-gereed te maak 💪📊🧠✨ Wat is binne?
Alles wat Graad 8 Wiskunde – Kwartaal 1 vereis, net mooier, slimmer en makliker 👇
🧩 Getallestelsels & basiese wiskunde
📈 Verhoudings, koers
💰 Finansiële wiskunde (rentetipes, berekeninge, real-life vrae)
➗ Breuke, desimale & afronding
📐 Patrone
✍️ Stap-vir-stap verduidelikings + voorbeelde
📝 Oefenvrae wat opbou van maklik ➡️ eksamen-vlak💥 Hoekom Mathemagic™?
✨ CAPS-georiënteer (DBE & IEB-vriendelik)
✨ Geen oorweldigende handboek-uitleg nie 😵💫
✨ Duidelike stappe, kleure & uitleg wat werk 🖍️
✨ Perfek vir klasgebruik, huiswerk & hersiening 📚
✨ Ideaal vir leerders wat sê: “Ek verstaan wiskunde nie” 😅➡️😄
🎯 Perfek vir:
👩🎓 Graad 8 leerders
👩🏫 Onderwysers
👨👩👧👦 Ouers wat wil help sonder trane
📖 Tuisonderrig & ekstra klas ondersteuning🪄 Mathemagic™ – want wiskunde hoef nie scary te wees nie… dit kan MAGIC wees! ✨🧠
👉 Add to cart & maak Graad 8 Wiskunde makliker, mooier en baie meer fun! 🛒💙
top of page
SKU: MMW_G08_K1
R60.00Price


bottom of page



