GRAAD 8 GEDRUKTE OPSOMMINGSPAKKET
Die ultimate pakket vir enige Graad 8-leerder wat voorbereid wil wees – en nie lus is om deur hope handboeke te worstel nie! 💪📚
✅ Insluitend al jou hoofvakke vir die hele jaar (Kw. 1–4): • Natuurwetenskappe • Geografie • Geskiedenis • Lewensoriëntering • Wiskunde (nie Wiskunde Geletterdheid) • Afrikaans (HL) • Engels (FAL) • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) • Tegnologie
🚫 Let wel: Kuns & Kultuur en Digitale Tegnologie is nie ingesluit nie.
📬 Gedruk, gebind en reg vir jou studietafel! 📦 Koerierkoste: R85 landswyd 📝 Pakket kom met duidelike uitleg, kort & kragtige verduidelikings, en daai bekende Noted-vibe wat leer maklik maak! 🎉
Graad 8_ Jaar Pakket Bundel_PRINTED
ZAR 1,000.00 Regular Price
ZAR 750.00Sale Price
Year end 2026_ printed packs







