Hierdie Kwartaal 1 Sosiale Wetenskappe Aardrykskunde / Geografie -opsommings is ’n lewensredder vir Graad 7-leerders (en hul onderwysers)!
Die inhoud is duidelik uiteengesit, kleurvol gestruktureer en volledig CAPS-belyn – perfek vir eksamenvoorbereiding, vinnige hersiening of klasgebruik.
📌 Ingesluit:
• Rigtings & kompasvaardighede
• Ruitnette & kaartsimbole
• Skaal & afstandberekening
• Breedte- & lengtelyne
• Sketskaart & roetebeskrywing
🎯 Perfek vir vinnige hersiening & eksamenvoorbereiding
📘 CAPS-gelyk | Kleurvol | Visueel
💻 PDF – drukbaar of gebruik digitaal🌍 Laat kaarte klik — sonder die kopkrap!
Graad 7_SW : Geografie / Aardrykskunde [Kwartaal 1]_Opsommings
✅ Oxford Successful Sosiale Wetenskappe
✅ Via Afrika Sosiale Wetenskappe
✅ Kollig OP! Sosiale Wetenskappe
✅ VANDAG Sosiale Wetenskappe
✅ TOPKLAS Sosiale Wetenskappe
Ons opsommings is NIE handboek-spesifiek nie. ❌📘
Ons gebruik ’n kombinasie van boeke soos Ken & Verstaan, Doc Scientia, Kollig, Verken ens., want die inhoud is basies altyd dieselfde – net anders verduidelik.👉 Ons vat die beste dele van almal en verduidelik dit makliker en lekkerder vir jong breintjies.



![Graad 7_SW : Geografie / Aardrykskunde [Kwartaal 1]_Opsommings](https://static.wixstatic.com/media/788155_efb0806544b34dc08435b528d4cc7380~mv2.png/v1/fill/w_737,h_656,al_c,q_90,enc_avif,quality_auto/788155_efb0806544b34dc08435b528d4cc7380~mv2.png)

