top of page

🔍 Hierdie opsommings is die perfekte hulpmiddel om Graad 7-leerders vinnig en doeltreffend deur Kwartaal 4 se werk te neem – sonder om in handboeke vas te val! Elke bladsy is propvol kleur, skemas, simbole en kort verduidelikings wat presies wys wat jy moet ken.

 

Wat’s binne?

Wat’s binne:

🌍 Verhouding van die Son tot die Aarde
→ Rotasie vs. wentelbaan
→ Dag vs. nag
→ Seisoene en lengte van dag

 

🌕 Verhouding van die Maan tot die Aarde
→ Maanfases stap-vir-stap
→ Swaartekrag en getye (spring- en dooiegety)
→ Ekostelsels in die tussengety

 

🔭 Sterrekunde & Kultuur
→ Inheemse sterrekennis en maanverhale
→ Ontwikkeling van moderne sterrekunde (Copernicus, Galileo, Newton, Herschel)
→ Kalenders, tydmeting & teleskope

 

 

📌 Gids gebaseer op:
📖 Doc Scientia, Oxford, Ken & Verstaan, Via Afrika

Graad 7_Natuurwetenskappe [Kwartaal 4]_Opsommings

SKU: NAT_G07_A4
ZAR 60.00Price
Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
bottom of page