top of page

๐Ÿ” Hierdie opsommings is die perfekte hulpmiddel om Graad 7-leerders vinnig en doeltreffend deur Kwartaal 3 se werk te neem โ€“ sonder om in handboeke vas te val! Elke bladsy is propvol kleur, skemas, simbole en kort verduidelikings wat presies wys wat jy moet ken.

ย 

โœจ Watโ€™s binne?

โœ”๏ธ Volledige dekking van Energie en Energie-oordrag โœ”๏ธ Geleidende, konvektiewe en stralingshitte verduidelik met voorbeelde โœ”๏ธ Verskille tussen geleiers en isolators โœ”๏ธ Isolering in huise en natuurlike omgewings โœ”๏ธ Sonkragwaterverhitter verduidelik met skema โœ”๏ธ Energie-doeltreffendheid + formule โœ”๏ธ Die Nasionale Elektrisiteitsnetwerk + komponente โœ”๏ธ Dinamowerking stap vir stap โœ”๏ธ Interaktiewe uitleg, maklik om visueel te onthou

ย 

๐ŸŽฏ Ideaal vir:

โœ… Eksamenvoorbereiding โœ… Visuele leerders โœ… Onderwysers wat gestruktureerde hulpmiddels benodig โœ… Hersiening deur die kwartaal

๐ŸŽ‰ Dis alles in PDF โ€“ reg om te print of digitaal te gebruik!

ย 

ย 

๐Ÿ“Œ Gids gebaseer op: ๐Ÿ“– Doc Scientia, Oxford, Ken & Verstaan, Via Afrika

Graad 7_Natuurwetenskappe [Kwartaal 3]_Opsommings

SKU: NAT_G07_A3
ZARย 60.00 Regular Price
ZARย 48.00Sale Price

Year end 2026_PDF

Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
bottom of page