top of page

Hierdie alles-in-een PDF-pakket dek die volledige Graad 7 Natuurwetenskappe-kurrikulum vir al vier kwartale, gebaseer op al die groot handboeke (Doc Scientia, Oxford, Ken & Verstaan, Via Afrika). Dis perfek gestruktureer vir leerders, ouers én onderwysers wat hou van duidelike, kleurvolle opsommings wat die kern verduidelik — sonder enige rompslomp!

 

🔬 Wat jy kry per kwartaal:

📘 KWARTAAL 1:

• Klassifisering van materiale
• Eienskappe van materiale
• Verskille tussen suiwer stowwe & mengsels
• Skeidingsmetodes

 

📘 KWARTAAL 2:

• Eienskappe van materiale: geleiding, magnetisme, sterkte
• Omgewingsimpak van materiale
• Indikators en suur-/basisreaksies
• Periodieke tabel en elemente

 

📘 KWARTAAL 3:

• Hitte-oordrag: geleiding, konveksie & straling
• Goeie vs. swak geleiers
• Isolasie in huise
• Energie-doeltreffendheid
• Die nasionale elektrisiteitsnetwerk & dinamowerking

 

📘 KWARTAAL 4:

• Son, Aarde en Maan: rotasie, wentelbane, dag/nag, getye
• Ontwikkeling van sterrekunde & inheemse kennis
• Kalenders, tydmeting & teleskope

 

 

📌 Gids gebaseer op:
📖 Doc Scientia, Oxford, Ken & Verstaan, Via Afrika

Graad 7_Natuurwetenskappe [Kwartaal 1 TOT 4]_Opsommings

SKU: NAT_G07_A
R150.00Price
  • ✅ Doc Scientia
    ✅ Oxford Successful Natural Sciences
    ✅ Ken en Verstaan Natuurwetenskappe
    ✅ Via Afrika Natural Sciences

     

    Ons opsommings is NIE handboek-spesifiek nie. ❌📘
    Ons gebruik ’n kombinasie van boeke soos Ken & Verstaan, Doc Scientia, Kollig, Verken ens., want die inhoud is basies altyd dieselfde – net anders verduidelik.

    👉 Ons vat die beste dele van almal en verduidelik dit makliker en lekkerder vir jong breintjies.

Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
bottom of page