top of page

Hierdie Kwartaal 1 Natuurwetenskappe-opsommings is ’n lewensredder vir Graad 7-leerders (en hul onderwysers)!
Die inhoud is duidelik uiteengesit, kleurvol gestruktureer en volledig CAPS-belyn – perfek vir eksamenvoorbereiding, vinnige hersiening of klasgebruik.

 

🎯 Dek die volgende onderwerpe:

✔️ Biosfeer
✔️ Biodiversiteit
✔️ Geslagtelike Voortplanting
✔️ Variasie

 

📚 Inhoud saamgestel uit die volgende handboeke:

✅ Doc Scientia
✅ Oxford Successful Natural Sciences
✅ Ken en Verstaan Natuurwetenskappe
✅ Via Afrika Natural Sciences

 

Hoekom almal daarvan hou:

✅ Duidelike opsommings met sleutelwoorde, punte & prente
✅ Vraestelgereed – perfek vir toetse & eksamens
✅ Kombineer die beste uit verskeie handboeke
✅ Kleurvolle uitleg wat leer makliker én lekkerder maak

 

📄 Formaat: PDF

Graad 7_Natuurwetenskappe [Kwartaal 1]_Opsommings

SKU: NAT_G07_A1
R60.00Price
  • ✅ Doc Scientia
    ✅ Oxford Successful Natural Sciences
    ✅ Ken en Verstaan Natuurwetenskappe
    ✅ Via Afrika Natural Sciences

     

    Ons opsommings is NIE handboek-spesifiek nie. ❌📘
    Ons gebruik ’n kombinasie van boeke soos Ken & Verstaan, Doc Scientia, Kollig, Verken ens., want die inhoud is basies altyd dieselfde – net anders verduidelik.

    👉 Ons vat die beste dele van almal en verduidelik dit makliker en lekkerder vir jong breintjies.

Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
bottom of page