top of page

Graad 5 Sosiale Wetenskappe: Geografie | Kwartaal 3 🌍

 

Maak Kwartaal 3 Geografie makliker om te verstaan én lekkerder om te leer met hierdie kleurvolle Noted Summaries™ Graad 5 opsommings. ✏️🌦️

 

Die inhoud is kort, visueel en leerdervriendelik uiteengesit met kaarte, diagramme, sleutelwoorde en eksamenvoorbeelde — perfek vir hersiening, toetsvoorbereiding en vaslegging.

 

📚 In hierdie stel:

  • 🌦️ Weer vs. Klimaat

  • 🌡️ Die 4 elemente van weer: temperatuur, neerslag, wind en wolkbedekking

  • 🗺️ Weerkaarte lees en interpreteer

  • 💨 Windrigting en windspoed

  • 🌧️ Reënvalverspreiding en reënvalpatrone – somerreën, winterreën en reën deur die jaar

  • 📊 Reënvalgrafieke lees, vergelyk en bereken

  • ☀️❄️ Suid-Afrika se klimaatstreke en hul somer-, winter- en reënvalpatrone

  • 🌱 Natuurlike plantegroei en die invloed van klimaat

  • 🌿 Fynbos en Grasveld

  • 🌳 Savanna-grasveld, Kuswoud en Woestyn/Karoo

  • 🌵 Plantaanpassings en hoe plante in verskillende klimaatstoestande oorleef

  • 📝 Praktiese “In die eksamen”-voorbeelde om leerders te wys hoe vrae gevra kan word

 

Noted-styl: minder lang paragrawe, meer visuele leidrade, kleur, sleutelwoorde en eenvoudige verduidelikings.

 

Ideaal vir:
Graad 5-leerders • ouers • tuisonderrig • tutors • ekstra hersiening • toetsvoorbereiding

 

📥 Digitale PDF-produk

Graad 5_SW : Geografie / Aardrykskunde [Kwartaal 3]_Opsommings

SKU: SWG_G05_A3
ZAR 60.00Price
Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
bottom of page