top of page

Hierdie Kwartaal 2 Sosiale Wetenskappe Aardrykskunde / Geografie -opsommings is ’n lewensredder vir Graad 5-leerders (en hul onderwysers)!
Die inhoud is duidelik uiteengesit, kleurvol gestruktureer en volledig CAPS-belyn – perfek vir eksamenvoorbereiding, vinnige hersiening of klasgebruik.
 

📌 Ingesluit: VOLLE Kwartaal 2 CAPS-inhoud:

 

🗺️ Kaartvaardighede: Suid-Afrika
✔ Seevlak & hoogte (hoog vs laag)
✔ Relief & landskapvorme
✔ Kusvlakte, platorand (eskarp) & plato
✔ Reis van kus → binneland (volledige konsep)
✔ 6 fisiese streke van SA (Hoëveld, Laeveld, Karoo, ens.)

 

🏔️ Fisiese kenmerke
✔ Berge, heuwels & valleie
✔ Bergreekse (Drakensberge)
✔ Riviere & hoe hulle vloei (HOOG → LAAG)
✔ Watervalle (bv. Augrabies, Tugela)
✔ Kuslyn, kaap & baai (met eksamen tips!)

 

🌊 Riviere in Suid-Afrika
✔ Oorsprong, mond & sytakke
✔ Rivierstelsels & opvanggebiede
✔ Groot riviere: Gariep-Oranje, Limpopo, Vaal, Tugela, Groot-Vis
✔ Waarheen riviere vloei (Atlanties vs Indies)

 

📍 Plekname & betekenisse
✔ Tafelberg, Robbeneiland, Drakensberge
✔ Hole in the Wall, Panorama Route
✔ Hoe om plekname in eksamen te verduidelik (FORMULE ingesluit!)

 

🏡 Fisiese kenmerke & mense
✔ Waar mense woon en HOEKOM
✔ Boerdery, mynbou, vervoer & nedersettings
✔ Voordele vs nadele van plekke
✔ Invloed van mense op die omgewing

 

💧 Damme & paaie
✔ Hoe damme werk + hidrokag
✔ Impak op omgewing
✔ Hoekom paaie belangrik is
✔ Hoe mense die landskap verander

 

🎯 Perfek vir:
✔ Eksamenvoorbereiding
✔ Vinnige hersiening
✔ Begrip van moeilike konsepte

 

📘 CAPS-gelyk | Ultra visueel | Kindvriendelik
💻 PDF – drukbaar of gebruik op foon/tablet

🌍 Laat Geografie klik… sonder die kopkrap! 😌✨

Graad 5_SW : Geografie / Aardrykskunde [Kwartaal 2]_Opsommings

SKU: SWG_G05_A2
R60.00Price
  • ✅ Platinum ** Sosiale Wetenskappe

    ✅ Oxford Suksesvolle  Sosiale Wetenskappe

    ✅ Via Afrika Sosiale Wetenskappe

    ✅ Ken en Verstaan Sosiale Wetenskappe

    ✅ Almal verstaan (McMillan)  Sosiale Wetenskappe

    Ons opsommings is NIE handboek-spesifiek nie. ❌📘
    Ons gebruik ’n kombinasie van boeke soos Ken & Verstaan, Doc Scientia, Kollig, Verken ens., want die inhoud is basies altyd dieselfde – net anders verduidelik.

    👉 Ons vat die beste dele van almal en verduidelik dit makliker en lekkerder vir jong breintjies.

Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
bottom of page