CAPS-vriendelike Graad 5 Taalbegrip / Taalleer opsomgids wat al die belangrikste taalreëls en konsepte duidelik, visueel en kindervriendelik uiteensit — perfek vir ekstra klasse, toetsvoorbereiding, hersiening en laaste-minute “help ek verstaan niks” oomblikke.
✅ Wat is binne-in?
📌 Klanke & Spelling
vokale, konsonante & diftonge
lettergrepe + oop & geslote lettergrepe
📌 Leestekens & Skryfkonvensies
hoofletters, komma’s, aanhalingstekens, dubbelpunt, ellips
afkappingsteken, koppelteken, deeltekens & kappie
📌 Sinbou & Sinne
tipes sinne (stel-, vraag-, bevel-, uitroepsin)
woordorde + ontkenning
direkte & indirekte rede
📌 Woordsoorte (Graad 5-vlak)
selfstandige naamwoorde (soort/eie) + geslagte (mense & diere 🐾)
versamelname
werkwoorde
byvoeglike naamwoorde + trappe van vergelyking
voornaamwoorde
bywoorde
voegwoorde
voorsetsels
📌 Begripstaal / Woordeskat
sinonieme & antonieme
homonieme & homofone
📌 Woordvorming
meervoude
verkleinwoorde
😍 Hoekom ouers & kinders dit love
✅ Noted™ “cute + duidelik” uitleg (visueel en maklik om te onthou)
✅ Fokus op wat regtig in toetse gevra word
✅ Minder stres — meer selfvertroue 💪
✅ Perfek vir hulp met huiswerk, ekstra klasse en hersiening
📦 Formaat
📌 PDF digitale produk
(ideaal om self te print of op ’n tablet te gebruik)
⚠️ Belangrike nota
Hierdie is ’n taalgids/opsomming, nie ’n toets of vraestelboek nie.
Kwartaal-toetsies en oefeninge word apart gedoen/verskaf.



![Graad 5_Afrikaans Huistaal_ Taalbegrip Notastel [Kwartaal 1- 4]](https://static.wixstatic.com/media/788155_eb17700edebb46faa343e771ede2ce48~mv2.png/v1/fill/w_738,h_662,al_c,q_90,enc_avif,quality_auto/788155_eb17700edebb46faa343e771ede2ce48~mv2.png)

