'n Boekie vol uitgewerkte (kleurvol!!!) voorbeelde en vorige - eksamen vraestelle om deur te werk voor daardie groot toets om te sien hoe die syfers bereken word. Bevat oefeninge oor die KONTANTVLOEI STAAT. Die boekie kan ook vir Graad 11 gebruik word.
Graad 12_Rekeningkunde Oefeninge / Voorbeelde Boekie
SKU: REKG12A2
ZARÂ 250.00 Regular Price
ZARÂ 200.00Sale Price
Year end 2026_PDF







