top of page

Is jy reg om Besigheidstudies te baasraak en A’s te vang soos β€˜n ware sakemagnaat? Ons Graad 12 Besigheidstudies opsommings is jou ultieme cheat sheet om elke afdeling vinnig en maklik te bemeester! βœ…

✨ WAT MAAK ONS OPSOMMINGS NEXT-LEVEL?

  • πŸ“Œ Al die belangrike inhoud – Netjies saamgevat, geen onnodige bla-bla nie!
  • ⚑ Kraakhelder bulletpoints – Maklik-om-te-leer formaat, sodat jy nie tyd mors nie!
  • 🎯 Moet-ken konsepte & definisies – Perfek vir vinnige hersiening voor jou eksamen!
  • πŸš€ Eksamenwenke en truuks – Jou geheime wapen om punte te maksimeer!
  • 🌈 Kleurvolle uitlegte & simbole – Want vervelige notas is so laas jaar!

Of jy nou sukkel met Besigheidsomgewings, StrategieΓ«, Wetgewing, of Menslike Hulpbronne, hierdie opsommings gee vir jou alles op β€˜n skinkbord! πŸ†

πŸ“š Gemaak volgens die "Verken", "Via Afrika" en nuwe DBE gebaseerde handboek en gestruktureer om jou besigheidsbrein πŸ”₯ aan die gang te kry!

Graad 12_Besigheidstudies Notastel

SKU: BESG12A1
R200.00Price
    Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
    bottom of page