top of page

Graad 10 Afrikaanse Gedigte-Analise & Handnotas (PDF)

Hierdie Graad 10 Afrikaanse Huistaal Gedigte-Analise Pakket is ’n omvattende hulpmiddel vir studente en opvoeders wat poësie wil baasraak. Hierdie pakket bied volledige lyn-vir-lyn ontledings van alle voorgeskrewe gedigte, perfek gestruktureer in ’n Droomdelwers-styl – duidelik, kleurvol en propvol insigte!
 

🎯 Wat is ingesluit?

✔️ In-diepte, lyn-vir-lyn analises in tabelvorm
✔️ Temas, toon, stemming, titel, rympatroon en struktuur volledig uitgewerk
✔️ Simboliek, stylfigure, klankversorging en betekenisduiding in konteks
✔️ Duidelike opsommings vir vinnige hersiening en eksamenvoorbereiding
✔️ Ideaal vir klaskamergebruik én selfstudie
 

📝 Ingesluit Gedigte (volledig ontleed):

📌 Thumela
📌 Hansie en Grietjie
📌 Busrit in die Aand
📌 Susan Boyle
📌 Life Vanni Jobless
📌 E-Sonnet
📌 My Siel, Pa
📌 Ek is Oek Important
📌 Skeepsverslag: Titanic
📌 Wie’s Hy?
📌 Elegie vir ’n Skoolloopbaan
📌 Digter
📌 Dawid De Lange

📌 Digter

📌 27 April 1994

📌 Onthou jy?

Jou gedig nie hier nie? Ooops! Moet nie stres - ons kan dit teen R35 per gedig ekstra vir jou volledig ontleed op versoek (info@notedsummaries.co.za).
 

💡 Hierdie produk is ideaal vir:

✅ Graad 10-leerders wat dieper wil delf in voorgeskrewe poësie
✅ Onderwysers wat gestruktureerde materiaal vir onderrig soek

 

👉 Beskikbaar as ’n digitale PDF vir onmiddellike aflaai!
 

Graad 10_Afrikaans Huistaal_Gedigte Analise & Handnotas

SKU: AFHT_G10_GEDIGTE
R175.00Price
    Screenshot 2025-11-30 142151-Photoroom.png
    bottom of page