top of page
pngtree-hand-drawn-pastel-arrows-and-highlight-elements-png-image_20624880 - Copy.png
8b19b85a186e6dba03ec4a6839a0f6df48c57e3adfe6472dc8795490d1383e96_1_-removebg-preview.png

Ons opsommings is NIE handboek-spesifiek nie. ❌📘
Ons gebruik ’n kombinasie van boeke soos Ken & Verstaan, Doc Scientia, Kollig, Verken, Vandag, Oxford, Via Afrika, Top Klas ens., want die inhoud is basies altyd dieselfde – net anders verduidelik.

👉 Ons vat die beste dele van almal en verduidelik dit makliker en lekkerder vir jong breintjies.

NOTA : Kyk gerus onder die INFO gedeelte van die produk om te kyk watter handboeke gedek word.

Screenshot 2025-11-30 142205-Photoroom.png
bottom of page